Modulekode | NWP 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die ontwerp en voorbereiding van sweislasse, die beginsels van sweisontwerp en die rol van breukmeganika in sweisontwerp. Die gedrag van gesweisde strukture onderwerp aan verskillende vorme van belasting word bespreek, met spesiale fokus op die ontwerp van gesweisde strukture met oorwegend statiese belasting, sowel as die sweis van dinamies belaste strukture. Die ontwerp van gesweisde druktoerusting, aluminiumstrukture en die sweis van staalbewapening word ook bespreek. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 48 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Materiaalkunde en Metallurgiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App